southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Vakansiehuis in Viljoenskroon, Free State for sale

Houses

Slaapkamers:
2
Badkamers:
1
Gemeubileer:
Nee
Troeteldiere:
Nee
Agentsfooi:
Nee
Pragtige rivierfront huis te koop op die oewer van die Vaalrivier. Gelee binne in Natuurreservaat met rooibokke, zebras ens. Baie veilig, hele plaas is omhein. Daar is alreeds heelwat permanente inwoners en is ongeveer 25km vanaf Bothaville in die Vrystaat. 2 slaapkamers en badkamer met stort en toilet en gastekamer met toilet en inloop kas. Oopplan sit-eetkamer en kombuis. Aparte spens en buitekamer (wat in nog 'n slaapkamer omskep kan word) Binnehofarea met braaiplek. Skuifdeure wat uitloop op stoep. Pragtige rivier uitsig. Ideale naweekhuis om weg te kom uit die stad.Selfs ideaal vir mense wat wil aftree.

>> Click here to search for more - Houses in Free State